top of page





 

For a English version of this website click on the link below:

http://strykendogs.wix.com/strykendogtraining


 

Die Stryken Honde-opleidingstegniek is revolusionêr en produseer dramatiese resultate in 'n kort tyd.

 

'n Onopgeleide hond kan geleer word om verskillende gehoorsaamheids oefeninge uit te voer. 

 

Opleiding word op 'n individuele basis gedoen met behulp van 'n “wurgketting in ontspanne-leiband”  metode. 

 

Die tegniek het 'n terapeutiese waarde want dit verhoog selfvertroue en verryk selfbeeld.


 

Jou probleem:      

 

My hond is nie gehoorsaam nie!

My hond sleep my rond!

My hond spring op mense!

My hond is aggressief teenoor ander honde!

My hond ignoreer bevele!

My tyd en kennis is beperk!

 

 

Die oplossing:       

 

Ek sal jou hond in 2 ure afrig!

Ek sal jou my hanterings tegniek leer!

Jy sal in staat wees om jou hond te beheer!                                             Jou selfvertroue sal groei soos wat die oefeninge voortgesit word!

 

 

My voorstel:         

 

Skryf nou in vir die basiese gehoorsaamheidskursus vir honde en hanteerders!                            

 

Kyk gerus na 'n video by:

https://youtu.be/M8rKFnSWveY

'Baie dankie, dis 'n totale ander hond'

 Piet Bezuidenhout

'Alles was great! So beïndruk '

 Connie & Spencer de Jager

bottom of page